Aant Dorpseind
Selfsorg
Sentraal Vanrhynsdorp
Vanaf
R1,190
Selfversorgende akkommodasie in Vanrhynsdorp met vier ateljeehutte, 3 uur van Kaapstad af. Elkeen het tweelingbeddens, 'n ensuite-stort, 'n kombuisie en 'n patio-braai.
Slaap 8