Windsor Hotel
Historiese akkommodasie op die klipperand in Hermanus met panoramiese uitsigte oor Walkerbaai. Kamers met en sonder see-uitsig, plus selfsorgwoonstelle. Binne stapafstand van winkels en restaurante.