Tehillah Guest House
Ons is slegs 'n 5 minute se ry vanaf die middedorp, naby die George Botaniese Tuine, aan die voet van die pragtige Outeniqua-berge. Ons het 4 aparte selfsorg-eenhede wat direkte toegang tot ons tuin het. Al vier eenhede het pragtige uitsigte oor die tuin en berg.