Bosveld in die Stad
Selfsorgakkommodasie in Randhart, Alberton, met verskeie gastehuiseenhede, swembad, tuine en braaifasiliteite. Geskik vir gesinne, werkers en geleentheidsgaste.