Wandersheim
Wandersheim is selfsorg-akkommodasie van drie chalets wat tot 22 mense slaap, op die bergagtige platorand tussen Wakkerstroom en Paulpietersburg in Lüneburg, Mpumalanga.