Bonwaphala Game Lodge
Eksklusiewe akkommodasie op 'n 5 000-hektaar wildreservaat in Bela Bela, Limpopo. Hoof lodge en boskamp beskikbaar vir wildbesigtiging en wildritte. Twee uur vanaf Johannesburg.