Zomoya Game Farm
Wildsplaasakkommodasie op 240 hektaar aan die voet van die Waterberg, 250 km van Pretoria, grensend aan die Welgevonden Game Reserve, in 'n malaria-vrye gebied.