La Rochelle
Gerestoureerde Victoriaanse akkommodasie in die historiese Wellington met drie en-suite slaapkamers, antieke meubels en uitsigte oor wingerde en berge. 50 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af.