Monacco Guest house
Monacco Guest House is 'n gastehuis geleë naby die sentrum van Bronkhorstspruit, Gauteng. Benewens akkommodasie bied die gastehuis ook konferensiefasiliteite, maaltye en kosblikkies asook oortrekte parkering in 'n area met 24-uur gewapende reaksie-sekuriteit.