Whale View Cottage
Whale View Cottage is strandfront selfsorg-akkommodasie in Duinepark, Witsand. Hierdie houthuisie slaap 4 in twee slaapkamers met direkte uitsig op die Indiese Oseaan.