Summerhill Guest Farm
Summerhill Guest Farm is akkommodasie op 'n werkende olyfplaas in die Brandwachtvallei agter Worcester, met ses eenhede vir gesinne, sakereisigers, wittebroodspare en middelgroot toergroepe.