Holiday Stays

Directions to El-Ruze

Directions

Zambesi en Moloto kruising volg die pad na Cullinan. Dit is ongveer 5,5km vanaf die Moloto kruising. Draai links op die Kameelfontein pad vir 9.2km, draai regs in op die Kameelfontein Landgoed. Draai links op die eerste pad nadat jy in die landgoed ingery het. Ry verby die groot stoor en dan sal jy die ingang van El-Ruze Gastehuis sien. Die adres is Plot 200, Kameelfontein Landgoed.

Address

Plot 200 Kameelfontein landgoed
Kameelfontein
0186

Roodeplaat, Baviaanspoort

GPS: -25.62745, 28.40901

Open in Google Maps →
← Back to El-Ruze

Map