Bella de Karoo
Historiese plaasverblyf op Roete 62 tussen Oudtshoorn en Calitzdorp in die Klein-Karoo, op die plaas Andrieskraal met geboue uit die vroeë 1800's, restaurant, eko-reservaat en kunsiewinkel.