Dark Chocolate Guest House
Victoriaanse akkommodasie in die luukse voorstad van Durbanville. Agt lugverkoelde en-suite kamers met ontbyt ingesluit, in rustige omgewing.