Cape Goodness
Selfsorg B&B-akkommodasie in Welgemoed/Protea Valley met lugversorgde gasteenhede. Drie kilometer van Tyger Valley-winkelsentrum af, 20 minute van die lughawe.