Vreugde Gasteplaas
Selfsorg
Sentraal Zanddraai
Vanaf
R760
Selfsorgakkommodasie 18 km van die N3-hoofweg tussen Warden en Bethlehem, ideale N3-oornagstop met rustige landelike omgewing.
Slaap 30
Kinders welkom