Gkhui Gkhui River Lodge
Gkhui Gkhui River Lodge bied oewerakkommodasie op wildsplaas Saaidam langs die oewers van die Oranjerivier tussen Orania en Hopetown in Suid-Afrika se Noord-Kaap.