Acacia Cottage
Acacia Cottage is selfversorgende verblyf op 'n klein vrugteboomplaas een blok van Prins Albert se hoofstraat, met die Acacia Annexe vir nog twee gaste.