Jack of the Karoo
Selfsorg-akkommodasie in Sutherland, Karoo, bestaande uit drie historiese huise: Jack, Die Prokureurshuis en Raka, met kapasiteit vir onderskeidelik 6, 8 en 4 gaste.