Just B Guesthouse
Hierdie pragtige gastehuis is geleë in 'n stil woonbuurt en bied warm gasvryheid, luukse gerief en professionele dienste. Just B Guest House is 'n ideale oornagplek op pad na Namibië, Namakwaland of die Kgalagadi Nasionale Park vir groot of klein groepe