Cozy Guesthouse
Cozy Guesthouse is klein, persoonlik bestuurde akkommodasie in 'n stil straat in Upington, Noord-Kaap, ongeveer 2 minute vanaf die dorpsentrum. Oop sedert 2001.