Huis Piron
Selfsorg-studiowoonstelakkommodasie in die sentrum van Stellenbosch. Drie volledig toegeruste eenhede binne stapafstand van die dorpsentrum, die universiteit, die botaniese tuine en die bergpaadjies. Veilige keldersparkering, reservekrag.