Church Street Luxury Apartments
Geleë in sentrale Stellenbosch naby restaurante, winkelsentrums en die bekende Universiteit Stellenbosch. Al die geriewe wat jy nodig het, veilige parkering, en binne loopafstand van al die Stellenbosch-restaurante, koffiewinkels en die opwindende vibe wat saam met Stellies kom. Daar is baie om te doen en plekke wat jy kan besoek soos die Toy and Miniature Museum en The Husser Grill, om net 'n paar te noem.