Ivory Tusk Lodge
Ivory Tusk Lodge is geleë in die hart van Tzaneen en bied Luxury Rooms. Die lodge is net drie en 'n half uur van Johannesburg, en die akkommodasie is ideaal vir korporatiewe reisigers en groepe na die area. By Ivory Tusk Lodge Conference and Venue hire is u verseker van gehalte en bekostigbare akkommodasie met aandag aan die kleinste detail. Al ons fasiliteite is daagliks beskikbaar.