Klipplaatsdrift Safari Lodge
Lodge
Slaap 10+
Naby Wolwekloof (11.7 km)
Vanaf
R1,950
Per eenheid per nag
Klipplaatsdrift Safari Lodge is 'n moderne off-the-grid plaasverblyf wat akkommodasie bied op 'n 5800-hektaar wildbewaringsgebied langs die Vlekpoortrivier in die malaria-vrye Oos-Kaapse Karoo.
Slaap 16 in 4 eenhede
Troeteldier vriendelik
Kinders welkom